1 Kings 10:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele aarde het Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense oor die hele wêreld wou hom besoek om die wysheid te hoor wat God vir hom gegee het.
Afrikaans 1933/1953 En die hele wêreld het die aangesig van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het,
Afrikaans 1983 Die hele wêreld het geprobeer om hom te sien te kry en die wysheid wat God hom gegee het, aan te hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele aarde het Salomo se teenwoordigheid gereeld opgesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense het van oral gekom om vir Salomo te sien en om te luister na sy wysheid, die wysheid wat God vir hom gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hele wêreld wou hom kom besoek. Hulle wou na al die wysheid wat die Here vir hom gegee het, kom luister.