1 Kings 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het koning Salomo al die konings van die aarde oortref vir rykdom en wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Salomo het al die konings op aarde oortref in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het koning Salomo dan groter geword as al die konings van die aarde, in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 1983 | Koning Salomo het al die konings van die aarde oortref in rykdom en wysheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het koning Salomo, wat rykdom en wysheid betref, groter geword as al die konings van die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Salomo het ryker geword as al die konings van die aarde en hy het meer wysheid gehad as hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Salomo was ryker en slimmer as enige ander koning. |