1 Kings 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En twaalf leeus het daar aan die een kant en aan die ander kant op die ses trappe gestaan: so iets is in geen koninkryk gemaak nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Twaalf beelde van leeus het op die ses trappies gestaan, een aan weerskante van ’n trappie. Daar was geen gelyke hiervan in enige ander koninkryk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarby het twaalf leeus daar op die ses trappe aan weerskante gestaan; so iets is nooit vir enige koninkryk gemaak nie. |
| Afrikaans 1983 | Twaalf leeus het op die ses trappe gestaan, ses aan elke kant. Daar is in geen ander koninkryk so iets gemaak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Twaalf leeus het daar op die ses trappe gestaan, ses aan elke kant. So iets is nog nooit vir enige koninkryk gemaak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Langs altwee kante van die ses trappe het twaalf leeus gestaan. Daar was nêrens in 'n ander land so 'n mooi troon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twaalf beelde van leeus is aan weerskante van die ses trappe geplaas. Nêrens in die wêreld was daar so ’n troon nie. |