1 Kings 1:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Adonia was bang vir Salomo, en hy het opgestaan en gegaan en die horings van die altaar gegryp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Adonia self was bang vir Salomo. Hy het na die heiligdom toe gegaan en die horings van die altaar vasgegryp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Adonia was bevrees vir Salomo en het opgestaan en heengegaan en die horings van die altaar vasgehou. |
| Afrikaans 1983 | Omdat Adonia bang was vir Salomo, het hy aan die horings van die altaar gaan vashou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Adonia het Salomo gevrees; hy het opgespring, gegaan en die horings van die altaar vasgegryp. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Adonia was bang dat Salomo hom sal doodmaak en hy het opgestaan en aan die horings van die altaar gaan vashou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Adonia was benoud en baie bang dat Salomo hom sou kry. Hy het toe sommer reguit na die tent waar die Here teenwoordig was, gehardloop en aan die hoeke van die altaar gaan vashou. |