1 Kings 1:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die HERE met my heer die koning was, so wees hy met Salomo, en maak sy troon groter as die troon van my heer koning Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here by Salomo wees soos Hy by u was, en mag Hy die regering van Salomo selfs groter maak as u regering!”
Afrikaans 1933/1953 Soos die HERE met my heer die koning was, mag Hy so met Salomo wees; en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer die koning Dawid.
Afrikaans 1983 Mag Hy by Salomo wees soos Hy by u was. Mag Hy die heerskappy van Salomo nog groter maak as koning Dawid s'n.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos die Here met my heer die koning was, mag Hy net so met Salomo wees! Mag Hy sy troon nog groter maak as die troon van my heer, koning Dawid.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here by Salomo sal wees soos Hy by Meneer die koning was. Ek bid ook dat die troon van Salomo belangriker sal word as die troon van Meneer die koning Dawid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En soos die Here by u was, mag Hy ook by Salomo wees. Mag Salomo se koningskap selfs voorspoediger wees as dié van Dawid.”