1 Kings 1:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my, my, u dienaar, en Sadok, die priester, en Benaja, die seun van Jójada, en u dienaar Salomo, het hy nie geroep nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar vir my het hy nie uitgenooi nie; ook nie vir Sadok die priester, Benaja seun van Jojada, of vir Salomo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar my, u dienaar, en Sadok, die priester, en Ben ja, die seun van Jojada, en Salomo, u dienaar, het hy nie genooi nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar vir my en die priester Sadok en Benaja seun van Jojada, en Salomo het hulle nie genooi nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar vir my, ek wat u dienaar is, en Sadok, die priester, en Benaja, seun van Jojada, en Salomo, u dienaar, het hy nie genooi nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Adonia het nie vir my en die priester Sadok en Benaja seun van Jojada en Salomo genooi nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar, U Majesteit, hy het nie een van ons genooi nie. Nie vir my nie, ook nie vir Sadok, die ander priester nie en ook nie vir Benaja nie. Selfs Salomo is nie eens genooi nie. |