1 Kings 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, terwyl sy nog met die koning praat, het die profeet Natan ook ingekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl sy nog met die koning praat, kom die profeet Natan ook daar aan.
Afrikaans 1933/1953 En kyk, terwyl sy nog met die koning spreek, kom die profeet Natan in.
Afrikaans 1983 Terwyl sy nog met die koning praat, kom die profeet Natan daar aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juis toe, terwyl sy nog besig is om met die koning te praat, kom Natan, die profeet, binne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl Batseba met die koning gepraat het, het die profeet Natan daar gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Batseba was nog aan die praat toe Natan daar aankom.