1 John 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is drie wat op die aarde getuig: die Gees en die water en die bloed; en hierdie drie stem ooreen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die Gees, die water en die bloed en al drie is dit eens. |
| Afrikaans 1933/1953 | en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. |
| Afrikaans 1983 | die Gees en die water en die bloed, en die drie se getuienis stem ooreen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die Gees en die water en die bloed, en hierdie drie is dit eens. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die Heilige Gees, Jesus se doop en Jesus se dood. Al drie sê dieselfde oor Jesus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | eerstens is daar die Heilige Gees; dan is daar die water van die doop van Jesus, en laastens is daar sy bloed wat aan die kruis gevloei het. Hierdie drie getuies sê presies dieselfde. |