1 John 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is drie wat getuig in die hemel, die Vader, die Woord en die Heilige Gees; en hierdie drie is een.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom is daar dié drie wat getuienis aflê:
Afrikaans 1933/1953 Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een;
Afrikaans 1983 Daar is dus drie wat getuig:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want daar is drie wat getuig:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom is daar drie wat sê dit is die waarheid:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is drie wat getuienis aflê: