1 John 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar, en sy gebooie is nie swaar nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die liefde vir God bestaan daaruit dat ons sy opdragte gehoorsaam, en sy opdragte is nie moeilik nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. |
| Afrikaans 1983 | Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dit is die liefde vir God, dat ons sy gebooie onderhou, en sy opdragte is nie 'n swaar las nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ons is lief vir God as ons doen wat Hy vir ons sê. En dit is maklik om te doen wat God vir ons sê, want |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om God lief te hê beteken om sy opdragte ernstig op te neem en uit te voer. Wat Hy van ons verwag, is nie moeilik om te doen nie, |