1 John 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet, wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Hieraan weet ons dat ons moet aanhou om die kinders van God lief te hê: wanneer ons God liefhet en sy opdragte uitvoer.
Afrikaans 1933/1953 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.
Afrikaans 1983 Hiéraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie onderhou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet, en sy gebooie nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons weet dat ons lief is vir die kinders van God wanneer ons lief is vir God en ons doen wat Hy vir ons sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is soos twee kante van dieselfde munt. Ons weet dat wanneer ons God liefhet en doen wat Hy van ons vra, ons ook sy kinders met liefde en respek sal behandel.