1 John 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons weet dat ons uit God is, en die hele wêreld lê in goddeloosheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê.
Afrikaans 1933/1953 Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê.
Afrikaans 1983 Ons weet dat ons aan God behoort en dat die hele sondige wêreld in die mag van die duiwel is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons weet dat ons uit God is, en dat die hele wêreld in die mag van die Bose is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons weet dat ons kinders van God is en dat die duiwel regeer oor al die ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons weet dat ons kinders van God is. Al die ander mense in die wêreld wat nie kinders van God is nie, is verstrik in die mag van die Bose.