1 John 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde nie tot die dood nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke optrede wat nie reg is nie, is sonde, maar nie elke sonde lei tot die dood nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde wat nie tot die dood is nie. |
| Afrikaans 1983 | Alle ongeregtigheid is sonde, maar daar is sonde wat nie tot die dood lei nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke onreg is sonde, maar daar is sonde wat nie tot die dood lei nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat verkeerd is, is sonde, maar daar is sonde wat God vergewe, en daar is sonde wat God nie vergewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dinge wat nie vir God reg is nie, is natuurlik sonde. Maar deur sonde te doen dompel die gelowige hom nie noodwendig in die geestelike dood in nie. |