1 John 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die vrymoedigheid wat ons voor God het, dat wat ons ook al volgens sy wil vra, Hy na ons luister.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
Afrikaans 1983 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dit is die vrymoedigheid wat ons voor Hom het: Dat Hy ons gebede verhoor as ons iets volgens sy wil vra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ons by God is, dan is ons nie bang nie, want ons weet dat Hy luister wanneer ons die dinge vir Hom vra wat Hy wil hê ons moet vra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons kan heeltemal vry en vol selfvertroue met God praat.