1 John 5:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat die Seun het, het die lewe; en wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat deel het aan die Seun, het nou reeds die ewige lewe; wie nie deel het aan die Seun van God nie, het ook nie deel aan die ewige lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
Afrikaans 1983 Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wat in die Seun glo, het die ewige lewe, maar almal wat nie in die Seun glo nie, het nie die ewige lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie dus in ’n hegte verhouding met die Seun staan, kry die lewe by die Seun. Wie nie in so ’n verhouding met die Seun van God staan nie, loop die lewe heeltemal mis.