1 John 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is van die wêreld; daarom spreek hulle van die wêreld, en die wêreld luister na hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie mense het die wêreld as oorsprong; daarom praat hulle uit ’n wêreldse oogpunt en luister die wêreld na hulle.
Afrikaans 1933/1953 Hulle is uit die wêreld; daarom praat hulle uit die wêreld, en die wêreld luister na hulle.
Afrikaans 1983 Hulle behoort aan die wêreld, en wat hulle sê, is dus van die wêreld afkomstig, en die wêreld luister na hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle is uit die wêreld, en daarom praat hulle soos die wêreld, en luister die wêreld na hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vals profete is mense van die wêreld. Daarom praat hulle soos die mense van die wêreld, en die mense van die wêreld doen wat die vals profete sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie vals profete behoort aan hierdie wêreld. Dit is waarom alles wat hulle sê so wêrelds is en die wêreld so graag na hulle luister.