1 John 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hierdie gebod het ons van hom, dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie opdrag het ons van Hom ontvang: As ons God liefhet, moet ons ook ons broer en suster liefhê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê. |
| Afrikaans 1983 | En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dit is die gebod wat ons van Hom ontvang het: Wie God liefhet, moet ook sy broer liefhê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir ons gesê as ons lief is vir Hom, dan moet ons ook lief wees vir die ander gelowiges. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie God liefhet, het geen ander keuse as om ook sy medegelowige lief te hê nie. Dit is die opdrag wat Hy vir ons gegee het. |