1 John 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het hom lief, omdat hy ons eerste liefgehad het.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Afrikaans 1933/1953 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Afrikaans 1983 Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is lief vir God en vir mekaar, want God was eerste lief vir ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het ons eerste liefgehad. Daarom kan ons ook nie anders as om lief te hê nie.