1 John 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is, God bly in hom en hy in God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal wat openlik erken dat Jesus die Seun van God is — God handhaaf ’n hegte verhouding met hulle en hulle met God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is -- God bly in hom, en hy in God. |
| Afrikaans 1983 | Wie bely dat Jesus die Seun van God is — God bly in hom en hy in God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie ook al bely dat Jesus die •Seun van God is, God bly in hom, en hy in God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As mense sê hulle glo dat Jesus die Seun van God is, dan is God by hulle en hulle is by God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat dus bely: “Jesus is die Seun van God,” leef intiem saam met God en God saam met hom. |