1 John 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons het gesien en getuig dat die Vader die Seun gestuur het om die Verlosser van die wêreld te wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Verder, ons het dit fyn raakgesien en ons hou aan daarvan getuig dat die Vader die Seun gestuur het as Verlosser van die mensdom.
Afrikaans 1933/1953 En ons het aanskou en ons getuig dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het.
Afrikaans 1983 En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ons het dit aanskou, en ons getuig daarvan, dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het gesien en nou vertel ons dat die Vader sy Seun gestuur het sodat die Seun die Redder van die wêreld kon word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het alles gesien en kan dus vir seker sê: Die Vader het sy Seun gestuur met die doel om die mense op aarde te kom red.