1 John 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, omdat Hy ons van sy Gees gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hieraan weet ons dat ons in ’n hegte verhouding met Hom leef en dat Hy ook in ’n hegte verhouding met ons leef: aan sy Gees wat Hy aan ons gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, dat Hy ons van sy Gees gegee het. |
| Afrikaans 1983 | Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hieraan weet ons dat ons in Hom bly, en Hy in ons: Hy het ons aan sy Gees laat deel kry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons weet dat ons by God bly en dat Hy by ons bly, want Hy het sy Gees vir ons gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dít is vir ons die bewys van die intieme verhouding wat tussen God en ons as sy kinders bestaan: God het sy Gees in ons laat werk. |