1 John 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Geliefdes, as God ons dan só tot die uiterste toe liefgehad het, moet ons ook mekaar tot die uiterste toe liefhê.
Afrikaans 1933/1953 Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.
Afrikaans 1983 Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ook óns mekaar lief te hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, God het vir ons gewys hoe lief Hy vir ons is, daarom moet ons ook lief wees vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liewe vriende, God het vir ons gewys wat ware liefde is. Ons behoort mekaar ook so lief te hê.