1 John 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle weet dat Hy geopenbaar is om ons sondes weg te neem; en in Hom is geen sonde nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet tog dat Hy verskyn het om die sonde weg te neem en dat daar geen sonde in Hom is nie.
Afrikaans 1933/1953 En julle weet dat Hy verskyn het om ons sondes weg te neem, en geen sonde is in Hom nie.
Afrikaans 1983 Julle weet dat Jesus gekom het om die sondes weg te neem, en daar is geen sonde in Hom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle weet dat Hy verskyn het om die sondes weg te neem, en in Hom is daar geen sonde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet dat Jesus na die aarde gekom het om sondes weg te neem, Hy wat self niks sonde gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die rede waarom Hy gekom het, was juis om die sonde te kom vernietig.