1 John 3:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vertroue op God.
Afrikaans (NLV) 2011 Geliefdes, as ons gewete ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid om na God toe te gaan.
Afrikaans 1933/1953 Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor God;
Afrikaans 1983 Geliefdes, as ons gewete ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid om na God te gaan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geliefdes, as ons gewete ons nie veroordeel nie, kan ons met vrymoedigheid voor God staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, ons voel nie skuldig nie en ons is nie bang vir God se straf nie, daarom is ons ook nie bang om vir Hom iets te vra nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liewe vriende, as ons van hierdie skuldgevoelens en slegte gewete ontslae is, is daar niks wat ons meer keer om by God op ons gemak te wees nie.