1 John 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as ons hart ons veroordeel, God is groter as ons hart en weet alles.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar selfs wanneer ons gewete ons sou aankla — God is groter as ons gewete en Hy weet alles.
Afrikaans 1933/1953 want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy weet alles.
Afrikaans 1983 As ons gewete ons veroordeel — God is groter as ons gewete, en Hy weet alles.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer ons gewete ons veroordeel, God is groter as ons gewete en Hy weet alles.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs as daar dinge is waaroor ons skuldig of onseker voel, weet ons dat God groter is as al ons skuldgevoelens of onsekerhede. Hy weet immers meer oor ons as ons self.