1 John 3:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie jou verwonder nie, my broers, as die wêreld julle haat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, moet nie verbaas wees as die wêreld julle haat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verwonder julle nie, my broeders, as die wêreld julle haat nie. |
| Afrikaans 1983 | Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie verbaas wees, broers, as die wêreld julle haat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, wanneer die mense van die wêreld vir julle haat, dan moet julle nie verbaas wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet dus nie verbaas wees nie, broers, as die ongelowige wêreld julle haat. |