1 John 2:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie dinge het ek aan julle geskrywe oor die wat julle verlei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie dinge het ek aan julle geskryf oor die mense wat julle probeer verlei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit het ek aan julle geskrywe met betrekking tot die wat julle mislei. |
| Afrikaans 1983 | Dit het ek aan julle geskrywe oor die mense wat vir julle wil mislei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie dinge skryf ek aan julle aangaande daardie mense wat probeer om julle te mislei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek skryf hierdie brief vir julle om julle te waarsku dat daar mense is wat vir julle verkeerd wil leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hierdie dinge geskryf oor mense wat julle om die bos wil lei. |