1 John 2:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die ewige lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 En dít is die belofte wat Hy self aan ons gemaak het: die ewige lewe.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die ewige lewe.
Afrikaans 1983 En dít is wat die Seun ons belowe het: die ewige lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dit is die belofte wat Hy aan ons gemaak het: die ewige lewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En Jesus het belowe dat Hy ons altyd sal laat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat hou hierdie boodskap dan nou in? Dít: Jesus het julle ’n nuwe lewe saam met God kom aanbied.