1 John 2:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié wêreld én sy begeerlikhede is aan die verbygaan. Wie die wil van God uitvoer, leef egter vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig. |
| Afrikaans 1983 | En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly ewig lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die wêreld en sy begeertes gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly tot in ewigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wêreld en die dinge wat die mense van die wêreld graag doen, sal verdwyn, maar almal wat doen wat God wil hê, sal altyd lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die persoon wat doen wat God vra se pad loop saam met God die ewigheid in. |