1 John 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek skryf aan julle, my kinders, omdat julle sondes julle vergewe is ter wille van sy Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek skryf aan julle, kinders: Julle sondes is vergewe op grond van wat Jesus vir ons gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil.
Afrikaans 1983 Ek skrywe vir julle, liewe kinders, omdat julle sondes vergewe is in die Naam van Jesus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle sondes vergewe is op grond van sy Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, ek skryf hierdie brief vir julle, julle kan seker wees dat God julle sondes vergewe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liewe kinders, ek herinner julle weer daaraan: vir God bestaan julle sondes eenvoudig nie meer nie. Daarvoor het Jesus gesorg.