1 John 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en daar is geen aanleiding tot struikeling in hom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enigeen wat sy medegelowiges liefhet, leef in ’n verbintenis met die lig en is nie ’n bron van struikeling vir ander nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en in hom is geen oorsaak van struikeling nie. |
| Afrikaans 1983 | Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As mense lief is vir ander gelowiges, dan bly hulle in die lig. Daar is niks wat hulle verkeerde dinge laat doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe onderskei ’n mens nou iemand wat in die lig leef van iemand wat in die duisternis leef? Só: |