1 Corinthians 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê ek hierdie dinge as 'n man? of sê die wet nie ook dieselfde nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En dis nie ’n bloot menslike opinie nie. Sê die wet nie ook dieselfde nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sê ek dit miskien menslikerwys, of sê die wet dit nie ook nie? |
| Afrikaans 1983 | Wat ek sê, is nie maar net alledaagse waarhede nie. Sê die wet dit nie ook nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê dit nie net menslikerwys nie; sê die wet nie dieselfde nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê dit omdat dit iets is wat almal weet, en die Wette van Moses sê dit ook. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie voorbeelde ken ons uit die alledaagse lewe. Maar God wil dit ook so hê. |