1 Corinthians 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of het ek net en Barnabas nie die vermoë om te laat staan met werk nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Of is dit net ek en Barnabas wat moet werk om onsself te onderhou?
Afrikaans 1933/1953 Of het net ek en Barnabas geen reg om die hande-arbeid na te laat nie?
Afrikaans 1983 Of is dit net ek en Barnabas wat nie die reg het om op te hou met die handearbeid vir eie onderhoud nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of het net ek en Barnabas nie die reg om nie te werk nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek en Barnabas mag ook vir die gemeentes vra om vir ons te sorg, sodat ons dan nie ook ander werk moet doen om vir onsself te sorg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Is dit net ek en Barnabas wat nie hulp van die gemeente mag kry nie, maar self vir ons brood en botter moet werk?