1 Corinthians 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het ons nie die mag om te lei oor 'n suster, 'n vrou, sowel as ander apostels en as die broers van die Here en Céfas nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ons dan nie die reg om ’n mede-gelowige as eggenote saam met ons rond te neem soos die ander apostels en die Here se broers en Petrus doen nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het ons dan geen reg om 'n suster as vrou met ons rond te neem net soos die ander apostels en die broers van die Here en C,fas nie? |
| Afrikaans 1983 | Het ons nie selfs die reg om elkeen sy vrou wat 'n gelowige is, op reis saam te neem soos ook die ander apostels en die Here se broers en Sefas nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het ons nie ook die reg om 'n suster as vrou saam op reis te neem, soos die ander apostels, en die broers van die Here en Sefas nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elkeen van ons mag sy vrou saamneem, en die gemeentes moet vir hulle sorg. Die ander apostels en die broers van die Here en Sefas neem ook hulle vroue saam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het ek nie ook die reg om met ’n mede-Christen te trou en haar saam met my op my sendingreise te neem nie? Ander mense wat deur die Here gestuur is, doen dit, onder andere ook die broers van die Here en Sefas. |