1 Corinthians 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het ons nie mag om te eet en te drink nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ons dan nie die reg op lewensonderhoud nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het ons dan geen vryheid om te eet en te drink nie? |
| Afrikaans 1983 | het ons dan nie reg op lewensonderhoud nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het ons dan nie die reg om te eet en te drink nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons, ek en die persone wat saam met my werk, mag vra dat die gemeentes vir ons moet sorg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag ek nie by mense ’n bord kos of iets te drinke kry as ek onder hulle vir die Here werk nie? |