1 Corinthians 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My antwoord aan die wat my ondersoek, is dit:
Afrikaans (NLV) 2011 Hier volg my verdediging teenoor dié wat my gesag as apostel bevraagteken.
Afrikaans 1933/1953 My verantwoording aan die wat my beskuldig, is d¡t:
Afrikaans 1983 My verdediging teen dié wat regter oor my speel, is dít:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My verweer teenoor diegene wat my kritiseer, is dit:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil graag die mense antwoord wat sê dat ek nie 'n apostel is nie. Ek sê vir hulle:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is nie bang om die mense wat my so kritiseer reg te help nie. Vir hulle het ek dit te sê: