1 Corinthians 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek hardloop dus so, nie so onseker nie; so veg ek, nie soos een wat die lug slaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom pyl ek reguit op die wenpaal af, doelgerig met elke tree wat ek gee. Ek is soos ’n bokser wat met elke hou tref.
Afrikaans 1933/1953 Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.
Afrikaans 1983 Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek hardloop daarom so, dat dit nie doelloos is nie; ek boks so, dat ek nie in die lug slaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom hardloop ek soos iemand wat baie graag wil wen. Ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie, ek slaan soos iemand wat iets wil raakslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom haal ek alles uit en speel die spel van hierdie lewe so goed ek kan, om te wen.