1 Corinthians 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ons vir julle geestelike dinge gesaai het, is dit 'n groot ding as ons julle vleeslike dinge sal maai?
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het goeie geestelike saad onder julle gesaai. Is dit dan te veel gevra om op ons beurt stoflike versorging van julle te “oes”?
Afrikaans 1933/1953 As ons vir julle die geestelike gesaai het, is dit 'n groot saak as ons julle stoflike goed maai?
Afrikaans 1983 As ons vir julle die geestelike saad gesaai het, is dit dan te veel gevra as ons van julle die stoflike lewensonderhoud sou inoes?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ons dan vir julle die geestelike saad gesaai het, is dit te veel gevra dat ons die materiële van julle mag oes?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het vir julle geestelike dinge geleer, ons het dit in julle harte gesaai. Daarom mag ons dinge van julle kry waarvan ons kan lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek nou geestelik hard werk daar onder julle, is dit seker nie te veel gevra om darem so iets tasbaars van julle te kry om aan die lewe te bly nie.