1 Corinthians 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al is daar ook wat gode genoem word, hetsy in die hemel of op die aarde, (soos daar baie gode is en baie here)
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs al sou daar, volgens sommige, gode in die hemel en op die aarde wees — ja, daar is inderdaad baie wat “God” en “Here” genoem word —
Afrikaans 1933/1953 Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is -- soos daar baie gode en baie here is --
Afrikaans 1983 En al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is, soos daar trouens baie is wat “God” en baie wat “Here” genoem word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Selfs al is daar inderdaad sogenaamde gode in die hemel of op die aarde, en net so ook baie “gode” en baie “here” –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, baie mense sê dat daar gode in die hemel of op die aarde is, en ons weet mense aanbid daardie baie gode en noem hulle ook “Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense praat maklik van “gode” wat glo in die hemel of op die aarde is. So hoor ’n mens van baie verskillende “gode” en “here”.