1 Corinthians 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as iemand God liefhet, dit is van hom bekend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as jy God liefhet, dan ken God jou en jy is vir Hom belangrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as iemand God liefhet, die word deur Hom geken. |
| Afrikaans 1983 | Maar as iemand God liefhet, ken God hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as iemand God liefhet, word hy deur Hom geken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat lief is vir God, ken vir God. Maar die belangrikste is dat God ook vir daardie persoon ken. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as iemand God liefhet, is hy gedurig in God se gedagtes. |