1 Corinthians 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand meen dat hy iets weet, weet hy nog niks soos hy behoort te weet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy dink jy weet alles, het jy nog nie die ware kennis nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos 'n mens behoort te weet nie. |
| Afrikaans 1983 | As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand dink hy weet iets, is sy kennis nog nie soos dit behoort te wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand dink miskien hy weet alles, maar so iemand het nog nie alles geleer wat hy moet leer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Boonop, iemand wat dink hy weet so baie van God se dinge af, weet baiekeer nie dít wat eintlik belangrik is nie. |