1 Corinthians 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as hulle nie kan inhou nie, laat hulle trou; want dit is beter om te trou as om te verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as hulle nie selfbeheersing kan toepas nie, is dit beter om te trou as om deur seksuele begeerte verteer te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar as hulle hul nie kan beheers nie, laat hulle trou; want dit is beter om te trou as om van begeerte te brand. |
| Afrikaans 1983 | Maar as hulle nie in onthouding kan leef nie, moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om deur hartstog verteer te word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as hulle nie hulleself kan beheer nie, laat hulle trou, want dit is beter om te trou as om van begeerte te brand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as dit vir hulle té moeilik word om nie seks te hê nie, dan moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om altyd lus te wees vir seks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer dit egter vir hulle moeilik word om hulle begeertes en emosies te beheer, moet hulle liewer maar trou. Ja, as hulle moet kies tussen trou en om heeltyd te veg teen hulle natuurlike seksuele begeertes, is die keuse eenvoudig: hulle moet trou. Bly getrou aan mekaar. |