1 Corinthians 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sê dan vir die ongetroudes en weduwees: Dit is goed vir hulle as hulle net soos ek bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou wil ek vir die ongetroudes en die weduwees sê: Dis beter om soos ek ongetroud te bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar vir die ongetroudes en die weduwees sê ek, dit is vir hulle goed as hulle bly soos ek; |
| Afrikaans 1983 | Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed om ongetroud te bly soos ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek dat dit vir hulle goed is om ook soos ek te bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir die mense wat nie meer getroud is nie, spesiaal vir die weduwees: Dit is vir hulle goed dat hulle ongetroud bly soos ek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die mense wat nog nie getroud is nie en vir elke vrou wat haar man verloor het, het ek ’n spesiale boodskap: dit sal vir hulle goed wees om soos ek ongetroud te bly. |