1 Corinthians 7:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar sy is gelukkiger as sy so bly na my oordeel; en ek dink ook dat ek die Gees van God het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is egter van opinie dat sy gelukkiger sal wees as sy ongetroud bly. En ek meen dat hierdie advies van my van God se Gees afkomstig is.
Afrikaans 1933/1953 Sy is egter gelukkiger as sy so bly, volgens my gevoele. En ek meen dat ek ook die Gees van God het.
Afrikaans 1983 Tog is sy na my mening gelukkiger as sy ongetroud bly; en ek dink dat ek ook die Gees van God het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tog sal sy, na my mening, gelukkiger wees as sy bly soos sy is. En ek glo dat ook ek die Gees van God het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek dink so 'n weduwee is gelukkiger as sy nie weer trou nie. En ek dink dat die Gees van God my ook lei om vir julle te sê wat julle moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Persoonlik dink ek nog dat dit beter vir haar sal wees om nie weer te trou nie. Dit is nie net ’n persoonlike opinie nie, maar die Gees van God wat in my is, ondersteun my.