1 Corinthians 7:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom doen hy wat haar in die huwelik gee, goed; maar hy wat haar nie in die huwelik gee nie, doen beter.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat dus met sy meisie trou, doen goed. Maar hy wat nie trou nie, doen beter.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, ook hy wat in die huwelik uitgee, doen goed; maar hy wat in die huwelik nie uitgee nie, doen beter.
Afrikaans 1983 Dus, hy wat met sy verloofde trou, doen goed. Wie egter nie trou nie, doen beter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom tree hy wat met sy maagd trou reg op, maar hy wat nie trou nie, sal beter optree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit beteken dat as 'n jongman met sy verloofde trou, dan is dit goed. Maar as die jongman nie trou nie, dan is dit beter.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ek dit so stel: as hy met die meisie trou, doen hy goed; as hy nie met die meisie trou nie, doen hy nog beter.