1 Corinthians 7:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat hierdie wêreld gebruik, as om dit nie te misbruik nie, want die gedaante van hierdie wêreld gaan verby.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat gebruik maak van die dinge van hierdie wêreld, moenie daaraan geheg raak nie. Want hierdie bedeling gaan verby.
Afrikaans 1933/1953 en die wat hierdie wêreld gebruik, asof hulle dit nie ten volle gebruik nie; want die gedaante van hierdie wêreld gaan verby.
Afrikaans 1983 Ja, dié wat met die dinge van die wêreld te doen het, moet leef asof hulle daar niks aan het nie, want hierdie wêreld soos ons hom ken, is aan die verbygaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en wie betrokke is by die dinge van die wêreld, asof hulle nie betrokke is nie – want hierdie wêreld in sy huidige vorm is aan die verbygaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die mense wat baie besig is in die wêreld, moet wees soos mense wat dink die wêreld is nie belangrik nie. Want die wêreld soos dit nou is, sal verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dieselfde geld vir jou houding as jy inkopies doen of jou met die alledaagse dinge besig hou. Jy moet nie toelaat dat jou lewe in hierdie soort dinge vasgroei nie. Hierdie wêreld met al die dinge wat ons ken, sal nie vir altyd hou nie. Die einde van die wêreld is naby.