1 Corinthians 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die man die vrou die nodige welwillendheid vergeld, en so ook die vrou aan die man.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eggenoot behoort nie sy vrou seksuele intimiteit te ontsê nie. Dit is haar reg as getroude vrou. Net so moet die vrou ook nie haar man hierdie intimiteit ontsê nie.
Afrikaans 1933/1953 Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man.
Afrikaans 1983 Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so ook die vrou teenoor haar man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die man sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so die vrou teenoor haar man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n man en 'n vrou getroud is, dan moet hulle altwee saamstem om gereeld seks te hê met mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek bedoel dat hulle werklik seksuele maats vir mekaar moet wees en dit vir mekaar aangenaam moet maak.