1 Corinthians 7:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar dit sê ek, broeders, die tyd is min. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dít wil ek vir julle sê, broers en susters, onthou die tyd wat nog oorbly, is kort. Daarom moet die getroude mans besef dat daar dinge is wat nog belangriker is as hulle huwelik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar dit sê ek, broeders, die tyd is kort; van nou af moet ook die wat vroue het, wees asof hulle nie het nie; |
| Afrikaans 1983 | Ek bedoel dít, broers: die tyd is min. Van nou af moet dié wat getroud is, leef asof hulle nie getroud is nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat ek bedoel, broers, is dat die tyd kort geword het. Wie 'n vrou het, moet van nou af so wees asof hulle nie 'n vrou het nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vriende, ek waarsku julle dat die tyd kort is voordat Christus weer kom. Daarom moet die mense wat getroud is, wees soos mense wat nie getroud is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ek dit so stel, my liewe vriende, daar is nie meer baie tyd oor voordat die Here weer kom nie. Die mense wat getroud is, moenie leef asof die huwelik al is wat hulle het om te doen nie, inteendeel. |