1 Corinthians 7:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is jy aan 'n vrou gebonde? soek om nie losgemaak te word nie. Is jy losgemaak van 'n vrou? soek nie 'n vrou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy aan ’n vrou verbind is, moenie die huwelik probeer beëindig nie. As jy ongetroud is, moenie ’n vrou probeer kry nie.
Afrikaans 1933/1953 Is jy aan 'n vrou verbonde, moenie losmaking soek nie; is jy los van 'n vrou, moenie 'n vrou soek nie.
Afrikaans 1983 as jy getroud is, moenie skei nie; as jy ongetroud is, moenie 'n vrou soek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is jy aan 'n vrou verbonde, moenie die band breek nie; is jy nie aan 'n vrou verbonde nie, moenie 'n vrou soek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As hy getroud is, dan moet hy nie skei nie. As hy nie getroud is nie, dan moet hy nie trou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy getroud is, moet jy nie nou skielik wil skei nie.