1 Corinthians 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Broeders, laat elke mens waarin hy geroep is, daarin by God bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Dus, broers en susters, bly voor God in die omstandighede waarin julle was toe God julle geroep het.
Afrikaans 1933/1953 Laat elkeen, broeders, in die staat waarin hy geroep is, daarin bly voor God.
Afrikaans 1983 Broers, elkeen moet God dien in die omstandighede waarin hy was toe God hom geroep het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Broers, laat elkeen voor God bly soos hy was toe hy geroep is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vriende, julle moet vir God dien en aanhou lewe soos julle gedoen het toe Hy julle gekies het. Julle moenie iets anders probeer wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liewe vriende, staan julle plek vol juis daar waar julle was toe die Here julle as sy kinders geroep het. God is mos by julle.